Een kamer beskikbaar in huis met groot erf met ander studente. R1600
pm. Parkering op die perseel self. Ingesluit is huishulp vir 2 dae 'n
week wat gedeel word met ander inwoners.
Skakel vir Louis 082 806 5871.
Nog 'n paar boeke van CUM af. WEN "Die Vriendskapsfaktor"! SMS net jou naam en email adres na 083 511 7932, of email dit na diehok@studentekerk.org.za.
Ek is opsoek na ‘n student wat my deeltyds met die vervoer van my 3 kinders in die middae kan help.