Reply to comment

jrgns's picture

Kleingroepe! Selgroepe! Mense-wat-saam-kuier-en-stuph-doen-groepe!

Ons skop die jaar se kleingroepe Sondag 17 Februarie na Kerk af! As jy wil deel word, bly net na die diens agter, dan maak ons seker jy word deel van die awesomste, kewlste ding ooit!

As jy belangstel om 'n kleingroep van jou eie te lei, laat weet ons net voor die 12e Februarie!

Reply

  • Web page addresses and e-mail addresses turn into links automatically.
  • Allowed HTML tags: <a> <em> <strong> <cite> <code> <ul> <ol> <li> <dl> <dt> <dd>
  • Lines and paragraphs break automatically.

More information about formatting options