Lus om te kuier, te lag, koffie te drink, games te speel, rond te loop, of, eintlik net plein weg studente te wees? Kom hou saam met ons gemeente naweek, 16 tot 18 Mei! Dit's alles rondom kampus, en jy kan pick en choose, so jy't nie 'n verskoning nie!
Jy kan net een event of al die events bywoon, val net in! Daar is wel 'n paar uitstappies wat jy vooraf moet laat weet as jy kom... Die program is as volg.
| Woensdag 14 Mei | Social! | Lekker skoffel/windsurf/makouskiet van 22:00 die aand |
|---|---|---|
| Vrydag 16 Mei | Inry! | Movie soos in die ou dae... Laat weet asb as jy wil saam gaan. |
| Deurnag / Uitkamp | Ons gaan bietjie uitkamp in die kerksaal. Daar gaan movies, XBox, koffie, games, whatever wees! | |
| Saterdag 17 Mei | Gold Reef City | Kom ry saam! Laat weet asb as jy wil saam gaan. |
| Sondag 18 Mei | Piekniek in die Dieretuin | Kom piekniek lekker saam! Bring jou eie piekniekgoedjies en kyk hoe lyk die diere... Laat weet asb as jy wil saam gaan |
As jy in enige van die events belangstel, laat weet net vir Antoinette!