Reply to comment

CUM Boeke - Augustus 2008

Augustus se boeke van CUM af:

Die volledige beskrywings van die boeke is onder aan die bladsy in Word formaat.

CUM Uitgewers
Champions for Christ
Champions for Christ Champions for Christ contains the profiles of 37 exemplary sports legends whose lives both on and off the field have inspired South Africans and touched the hearts of countless supporters, both at home and abroad. The extraordinary men and women chosen for this publication demonstrate not only a remarkable physical God-given talent, but also a love and passion for our Lord and Savior, Jesus Christ.
Manne oor die duine
Manna oor die duine Die boek Psalms bevat van die treffendste gebede wat al ooit gebid is. Die smeekbede, lofpsalms en pelgrimsliedere spreek tot die hart en siel van elkeen wat dit lees.

In Manna oor die duine deel Izak de Villiers gebede wat hy uit Psalms in die Nuwe Lewende Vertaling verwerk het. In sy kenmerkende styl bid hy slegs voort op gebede wat al vir eeue bestaan, maar ook op die huidige betrekking kan hê.
Oorwinning
Oorwinning Oorwinning wil gelowiges aanmoedig om op te kyk na die God van die heelal en volgens sy Goddelike waardes te begin leef. Want net dan sal ons oorwinning smaak oor die rooi perd van oorlog, die swart perd van hongersnood en die vaal perd van die dood.

Reply

  • Web page addresses and e-mail addresses turn into links automatically.
  • Allowed HTML tags: <a> <em> <strong> <cite> <code> <ul> <ol> <li> <dl> <dt> <dd>
  • Lines and paragraphs break automatically.

More information about formatting options