Die StudenteKerk en Melville Kruisgemeente hou 'n gesamentlike eietydse diens Sondae om 19:00 in die Kruisgemeente op die hoek van 4de Straat en 4de Laan Melville.
Melville Kruisgemeente het dan nog 'n formele diens om 09:00 en 'n informele gespreksdiens om 18:00 in dieselfde gebou.
Jy kan die StudenteKerk preke as MP3's hier download.