Syndicate content

Inligting

Inligting oor die StudenteKerk en oor wat gebeur in die StudenteKerk

In die Kwartaal

Die tweede kwartaal is aan die gang, en so ook die StudenteKerk! Daar's lekker baie vakansiedae en 'n Gemeentenaweek om na uit te sien!

Maria Kloppers Uitreike

Maria Kloppers is 'n tehuis vir veral klein kinders en babatjies wie se ouers nie na hulle kan kyk nie. StudenteKerk gaan een keer 'n week soontoe om liefde en aandag vir die kinders daar te gee.

Abraham Kriel Uitreike

Die StudenteKerk gaan kuier een keer 'n week by die Abraham Kriel kinderhuis om vir die kinders daar bietjie liefde te gee, te help met huiswerk, en lekker saam games te speel.

Botswana Uitreik!

Die StudenteKerk reik die vakansie weer uit na die Boesman gemeenskap in Inalegolo! Ons gemeente het jarre terug 'n kerkie vir die mense gebou, en is nogsteeds betrokke in die mense se lewens.

In die Kwartaal

Die eerste kwartaal is altyd hectic! Hier's die program om vir jou 'n idee te gee...