Syndicate content

Inligting

Inligting oor die StudenteKerk en oor wat gebeur in die StudenteKerk
jrgns's picture

Kleingroepe! Selgroepe! Mense-wat-saam-kuier-en-stuph-doen-groepe!

Ons skop die jaar se kleingroepe Sondag 17 Februarie na Kerk af! As jy wil deel word, bly net na die diens agter, dan maak ons seker jy word deel van die awesomste, kewlste ding ooit!

jrgns's picture

GemeenteKamp!

Almal geniet 'n naweek weg! Kom relax bietjie na die hectic maand van eerstejaars en jool saam met die StudenteKerk vir die naweek van 22 to 24 Februarie.

Skakels

'n Paar skakels na ander interessante plekke op die internet.

Preke

Ons neem elke week die StudenteKerk en Kruisgemeente se preke op. Laai dit gerus hier af as jy dit gemis het of weer wil hoor!

Kerk begin nou 19:00!

Kerk begin nou 19:00!
Om bietjie beter saam met die Kruisgemeente te werk, begin ons dienste nou 19:00!

So, as jy nog altyd gewoond was om eers 19:30 by die kerk in te strompel... Sorry! Jy gaan van nou af bietjie vroeër moet aantrek om betyds by die kerk te wees!