Die StudenteKerk en Melville Kruisgemeente hou 'n gesamentlike eietydse diens Sondae om 19:00 in die Kruisgemeente op die hoek van 4de Straat en 4de Laan Melville.
Melville Kruisgemeente het dan nog 'n formele diens om 09:00 en 'n informele gespreksdiens om 18:00 in dieselfde gebou.
Jy kan die StudenteKerk preke as MP3's hier download.
Wat die StudenteKerk elke week aanvang...
Daar is BAIE selgroepe wat ook elke week bymekaar kom. Kontak ons gerus as jy by 'n sel groep wil betrokke raak.
Onseker oor iets? Wil jy meer weet? Of sommer net met iemand praat? Kontak ons!