Die tweede kwartaal is aan die gang, en so ook die StudenteKerk! Daar's lekker baie vakansiedae en 'n Gemeentenaweek om na uit te sien!
Maart |
|
|---|---|
| 21 - 1 Apr | StudenteKerk Botswana |
April |
|
| 6 | Erediens |
| 7 | UJ 2de Kwartaal Begin |
| 10 | Love, Sex and Lasting Relationships Kursus |
| 13 | Erediens, Botswana terugvoer & Uitreik Skietlyste |
| 14 | Gauteng Skole Open |
| 17 | Love, Sex and Lasting Relationships Kursus |
| 20 | Erediens en Maandoffer |
| 23 | Die Studente help met Sopkombuis |
| 24 | Love, Sex and Lasting Relationships Kursus |
| 27 | Geen Erediens agv die vakansiedag |
| 28 | Vakansiedag |
Mei |
|
| 1 | Vakansiedag |
| 2 | UJ Gesluit |
| 4 | Erediens |
| 8 | Love, Sex and Lasting Relationships Kursus |
| 9 - 11 | Gemeentenaweek |
| 11 | Erediens |
| 15 | Love, Sex and Lasting Relationships Kursus |
| 17 | UJ Opedag |
| 18 | Erediens, Maandoffer en Nagmaal |
| 21 | Leiersvergadering |
| 22 | Love, Sex and Lasting Relationships Kursus |
| 24 | Blokweek Begin |
| 25 | Erediens |
| 30 | Eksamens Begin |
Junie |
|
| 1 | Erediens |
| 8 | Erediens & Maandoffer |
| 15 | Geen Erediens agv die vakansiedag |
| 16 | Vakansiedag |
| 20 | UJ & Gauteng skole sluit |
| 20 - 1 Jul | Botswana Uitreik |