Ek is opsoek na ‘n student wat my deeltyds met die vervoer van my 3 kinders in die middae kan help.
Ons woon in Emmarentia en die kinders is op Jan Celliers en Helpmekaar. Die rondry is dus maar in die omgewing
Kontak vir
Olga Kotze
011 486 3309/ 082 558 341515
Tugelaweg, Emmarentia