Die StudenteKerk reik die vakansie weer uit na die Boesman gemeenskap in Inalegolo! Ons gemeente het jarre terug 'n kerkie vir die mense gebou, en is nogsteeds betrokke in die mense se lewens.
Die uitreik is van 20 Maart tot 1 April, en sal rondom R600 kos. Hou die spasie dop vir meer inligting, of kontak vir Skip by 082 639 0995.