Uitreike Junie 2009

Enige goeie student droom nou al van die Junie vakansie. Droom bietjie sinvol en gaan op 'n vakansie uitreik! Die skietlyste is op by die uitreik leiers.
Vir enige verdere inligting oor enige van die uitreike, kontak gerus vir Amarie 084 584 7499

  • Die datums, koste en leiers se inligting vir al die uitreike is hier onder.
  • As jy op 'n uitreik wil gaan, sms net jou naam vir die uitreik leier.
  • As jy op Botswana wil gaan, en nog nie 'n paspoort het nie, sal ons jou help reel om een te kry.
  • As jy graag op 'n uitreik wil gaan, maar nie genoeg geld het nie, is dit nie 'n probleem nie. Kontak net die uitreik leier, dan maak ons 'n plan!
Badplaas
Datums: 25 Junie - 3 Julie
Koste:
Leier: Corine - 084 403 0542
 
Botswana
Datums: 22 Junie - 2 Julie
Koste: R650
Leier: Bastiaan (Kideo) - 082 350 6308
 
Middestad
Datums: 27 Junie - 8 Julie
Koste:
Leier: Zhanel - 073-942-7117
 
Natalia
Datums: 28 Junie - 12 Julie
Koste:
Leier: Jan-Daniel - 082 826 8928
 
TO
Datums: 26 Junie - 10 Julie
Koste:
Leier: Andre - 084 757 9756