Een kamer beskikbaar in huis met groot erf met ander studente. R1600 pm. Parkering op die perseel self. Ingesluit is huishulp vir 2 dae 'n week wat gedeel word met ander inwoners.
Skakel vir Louis 082 806 5871.
Wil jy iets weet? Ons iets laat weet? Vul net die vorm in en druk die knoppie! Naam: Selnommer/Email: Vraag / Inligting: