Die Derde Kwartaal...

Die derde kwartaal mag dalk kort wees, maar hy's propvol! Lees hier om te sien wat gebeur in die StudenteKerk.

Junie

20 - 1 Jul Botswana Uitreik

Julie

13 Erediens
14 UJ 3de Kwartaal Begin
20 Erediens
27 Erediens, Maandoffer en Uitreik terugvoer
30 - 1 Aug UJ Sangfees

Augustus

3 Erediens
10 Erediens
13 Leiersvergadering
17 Erediens, Maandoffer en Nagmaal
20 Nuwe BR Verkiesing
24 Praise and Worship Diens
29 UJ Sluit
29 - 6 Sept Botswana
Deel van