Nuwe BR Voorsitters!

Dits vir ons lekker om te kan sĂȘ dat die StudenteKerk 'n stunning nuwe voorsitter duo het! Ja, ons het besluit ons gaan vir volgende jaar twee persone aanstel om die StudenteKerk verder te lei: Baie geluk Kideo en Zhanel!

Aansoeke vir die BR sluit 20 Augustus. As jy belangstel, kom by Antoinette, Kideo of Zhanel uit!

Deel van