Leiersvergadering

Ons het die 13e Augustus die laaste Leiersvergadering vir die huidige BR. Ons gaan bietjie praat oor wat die afgelope jaar gebeur het, oor die veranderinge en dinge wat aangaan in die kerk, en kyk na wat ons kan doen om volgende jaar nog beter te maak!

Ons begin 19:00 in die StudenteKerk saal. Daar gaan worsbroodjies wees vir die wat honger is. RSVP asseblief by Antoinette (084 521 0263) as jy gaan kom.

Almal is welkom!