Om die kwartaal af te sluit en vir Ferreira dankie te sĂȘ (ja, hy gaan weg :(), hou ons 'n Praise en Worship diens Sondag 24 Augustus! Kom ervaar God in sang en worship! Dit begin, soos al die eredienste, 19:00.
Wil jy iets weet? Ons iets laat weet? Vul net die vorm in en druk die knoppie! Naam: Selnommer/Email: Vraag / Inligting: