Saam met die dat StudenteKerk en Melville Kruisgemeente al hoe nader aan mekaar beweeg, het ons dit goed gedink om 'n student aan te stel om in die kerkkantoor te help.
Ons het in die week geadverteer vir die pos, 'n kortlys opgestel, onderhoude gevoer en ook al iemand aangestel! So baie geluk en sterkte vir Antoinette wat die pos gekry het!