Welkom terug aan almal! Veral die studente wat op een van die awesome uitreike was!
As jy meer wil lees oor wat aangegaan het op die Junie uitreike. Lees gerus meer onder Bedieninge > Uitreike > Vakansie Uitreike of Botswana Uitreik (en klik weer op Botswana Uitreik regs onder die paragraaf om al die inligting te sien) :)
As jy meer wil uitvind van die uitreike in Junie 2009 - die presiese datums of kontakbesonderhede van leiers, gaan asb na Bedieninge > Uitreike > Uitreike Junie 2009
Kom saam of mis uit!! :)
Die website is onder nuwe tegniese mense. Ons is besig om so gou moontlik weer die website te update.