Syndicate content

Eredienste

Die weeklikse samekoms van die StudenteKerk

I choose

Van gistraand se preek:

It's quiet. It's early. My coffee is hot. The sky is still black. The sky is still black. The world is still asleep. The day is coming.

In a few moments the day will arrive. It will roar down the track with the rising of the sun. The stillness of the dawn will be exchanged for the noise of the day. The calm of solitude will be replaced by the pounding pace of the human race. The refuge of the early morning will be invaded by decisions to be made and deadlines to be met.

Laaste Erediens vir die Semester

Ons gaan wel oor die langnaweek 'n erediens hê. Dit sal dan ook die laaste een wees vir die semester.

Gewone tyd, gewone plek, 19:00 by die StudenteKerk.

Geestelike Gawes

Ben het gistraand bietjie gepraat oor geestelike gawes, en dat jy dit moet gebruik tot die opbou van die gemeente. Gaan kyk bietjie hier vir die toets om te sien watter geestelike gawes jy het, en kom deel dit met ons op die website!

Preke

Ons neem elke week die StudenteKerk en Kruisgemeente se preke op. Laai dit gerus hier af as jy dit gemis het of weer wil hoor!