Syndicate content

Uitstappies en Kampe

Kampe en goeters sommer net vir die pret

Lekker LAN!

Ons gaan LAN! (As jy nie weet wat dit is nie, ons gaan games speel viri dood!)

  • Saterdag 14 Junie
  • Vanaf 08:00
  • In Afslaan se Forum

Bring

  • R10 admin fooi
  • Jou eie PC
  • Lan kabel
  • Kos en drink goed!

Kontak Carl-Hartwig vir meer info: 072 243 2867

Gemeente Naweek!

Lus om te kuier, te lag, koffie te drink, games te speel, rond te loop, of, eintlik net plein weg studente te wees? Kom hou saam met ons gemeente naweek, 16 tot 18 Mei! Dit's alles rondom kampus, en jy kan pick en choose, so jy't nie 'n verskoning nie!

Gemeentekamp

Melville Kruisgemeente het die naweek wat verby is 'n gemeentekamp gehou met die idee dat gemeentelede mekaar beter leer ken, en net sommer om vet pret te hê! Die StudenteKerk het natuurlik saam gegaan...

jrgns's picture

GemeenteKamp!

Almal geniet 'n naweek weg! Kom relax bietjie na die hectic maand van eerstejaars en jool saam met die StudenteKerk vir die naweek van 22 to 24 Februarie.