Syndicate content

Terugvoer

Terugvoer oor wat in die StudeteKerk gebeur het

Terugvoer van Botswana Junie 2009

Die mens is ‘n vreemde ding… Met ‘n eerste terugblik oor die uitreik was ek stom geslaan. Hoe is dit moontlik dat daar geen stories is om te vertel nie?!?! Maar in werklikheid was die stories net in ‘n ander kleur as gewoonlik.
Dit was ‘n ongelooflike missie gewees om ‘n span mense by mekaar te kry vir die Botswana uitreik. Die belangstelling was min, en baie het reeds ander planne gehad, of moes weens omstandighede onttrek. Tog, het die Liewe Vader ‘n groepie van 13 mense saam gevoeg. Wat ‘n ongelooflike ervaring!

Gemeentekamp

Melville Kruisgemeente het die naweek wat verby is 'n gemeentekamp gehou met die idee dat gemeentelede mekaar beter leer ken, en net sommer om vet pret te hê! Die StudenteKerk het natuurlik saam gegaan...