Syndicate content

Kleingroepe

Kleingroepe, of selle, is waar jy saam met ander mense kan praat oor God, geloof, spiritualiteit, basies enige iets! Dit's gewoonlik tussen 4 en 12 mense groot, en kom bymekaar waar en wanneer die kleingroep pas.
jrgns's picture

Kleingroepe! Selgroepe! Mense-wat-saam-kuier-en-stuph-doen-groepe!

Ons skop die jaar se kleingroepe Sondag 17 Februarie na Kerk af! As jy wil deel word, bly net na die diens agter, dan maak ons seker jy word deel van die awesomste, kewlste ding ooit!