In die Week

Wat die StudenteKerk elke week aanvang...

Daar is BAIE selgroepe wat ook elke week bymekaar kom. Kontak ons gerus as jy by 'n sel groep wil betrokke raak.

Maandag
15:15 – 18:00 Maria Kloppers Uitreik Bloumou
Dinsdag
Woensdag
20:00 – 22:00 BR Sel Kideo
Donderdag
19:30 – 22:00 Alpha Kurses Ds Ben
Vrydag
6:00 – 7:00 Stilword Geleentheid Kruisgemeente
Sondag
09:00 – 10:00 Oggend Erediens Ds. Elise
17:30 – 18:30 Informele Aanddiens Ds. Elise en Melville Kerkkantoor
19:00 – 20:00 StudenteKerk Diens Ds. Ben
Deel van