Die StudenteKerk gaan kuier een keer 'n week by die Abraham Kriel kinderhuis om vir die kinders daar bietjie liefde te gee, te help met huiswerk, en lekker saam games te speel.
Ons ry elke Maandag in die universiteitskwartaal om 14:45 vanaf die Bastion Hek, en is 17:00 terug. Daar is vervoer, maar jy's welkom om jou eie kar te bring!
Bel vir Nadia by 084 485 8888 vir meer inligting!