Maria Kloppers is 'n tehuis vir veral klein kinders en babatjies wie se ouers nie na hulle kan kyk nie. StudenteKerk gaan een keer 'n week soontoe om liefde en aandag vir die kinders daar te gee.
Ons ry elke Dinsdag in die universiteitskwartaal om 14:45 vanaf die Bastion Hek, en is 17:00 terug. Daar is vervoer, maar jy is welkom om jou eie kar te bring!
Bel vir Nadia by 084 485 8888 vir meer inligting!